Phoenix Petroleum is in Wierda Park, Centurion https://goo.gl/maps/sd7TLvucnar en ons wil graag Suidlander lede help met die beplanning van 50ppm diesel stoor fasiliteite met die gebruik en verskaffing van 1000 liter flowbins wat ons goedkoop kan voorsien.

Ons kan ook 50ppm diesel brandstof lewer in Gauteng teen R15.00 per liter per glyskaal en sal R1.00 onder die garage-prys waarborg aangesien ons ‘n verskaffingskontrak in plek het op 24/7 basis. Ons besigheidsbesondhede is hierdy aangeheg.

 

Boere-Groete, Martin Le Riche

Phoenix Petroleum – Diesel Generator Refill Contractors – Registration number : 2017/142705/07

363 Du Toit Street, Wierda Park, Centurion, 0157

Office +27 (0) 12-653-0180 and Cell : 0716877157

Director : Le Riche Francois