Ons toerspan in die VSA bereik duisende mense wat die Suidlander saak goedgesind is. Ons is besig om ‘n groot ondersteuningsbasis van Amerikaners op te rig. Ons span is ook nou in gesprek met Paddy Tarleton.

Onthou dat nie alle groepe noodwendig presies dieselfde sienings as ons deel nie, daarom sal sekere opinies van radio-omroepers, kunstenaars of algemene individue somtyds bietjie met ons verskil.