Die Swart Maandag optogte teen plaasmoorde word met abnormale aggressie by swart regeringslui ontvang. Die Minister van Verdediging Kebby Maphatsoe het aangekondig dat sy blanke protesgangers wil laat arresteer. Volgens haar is hierdie protes deur blankes soortgelyk aan sedisie.

Sy waarsku dat dit tot ‘n volksmoord kan lei en sê openlik dat blankes nie weet wat oorlog is nie. Selfs Cyril Ramaphosa sê dat die protes eerder teen die uitsetting van plaaswerkers moes wees. Julius Malema het ook gedreig dat hy ‘n optog gaan reël wat sal bots met die volgende protes teen plaasmoorde.

Die spanning vir konflik in Suid Afrika is tasbaar. Die tyd is besig om uit te loop. Kry u voorbereiding afgehandel en nooi vriende en familie uit om in te skakel by die Suidlander Noodplan.