Swart Woede

Die woede onder die swart populasie teenoor blankes het moontlik sy oorsprong in ‘n paar verskillende areas gevind. Dit kan die aanhoudende retoriek oor die apartheid wees, frustrasie met swak dienste, haatspraak deur politici, ens.

Daar is egter een sondaar onder die oorsake wat uitstaan en waarvan min mense bewus is. Woede is gereeld ‘n vrug van frustrasie, innerlike worsteling waarvoor daar nie antwoorde is nie. Onder die swart bevolking is swak prestasie ‘n alledaagse. Ons kan die skaal van onvermoё in die bestuur van munisipaliteite sien, die uiters onbevoegdheid om goeie regeringsake te bestuur. Die onvermoё om desnieteenstaande uiters gunstige swart bemagtigingswetgewing, ‘n aandeel in die privaatsektor te bekom. Die uiters swak prestasie van swart akademici in skole en universiteite. Die algemene onvermoё in die swart gemeenskap om te presteer is welbekend, al is dit net in die stille gedagtewȇreld van mense.

Daarteenoor styg die blanke gemeenskap keer op keer uit bo die gemiddelde gepeupel en weier om onder te gaan. Dis ‘n oorlewingskultuur wat vir eeue met die Westerling-karakter meeloop.

In Afrika lande, en veral in dié met baie lae blanke populasie getalle, kan swart gemeenskappe in totale verval gelukkig aanleef. Ons sien hoe arm Afrika lande met min of geen infrastruktuur, ekonomiese sukses, of enige ander vorm van vooruitgang tevrede en in vrede leef.

Die rede hiervoor is eenvoudig. Blanke sukses dien as maatstaf vir die skaal van swart onvermoё op sukses. Wanneer geen suksesverhale voor jou afspeel nie, is jou eie leё pogings en swak prestasie onmeetbaar en niks dien as herinnering van daardie vlak van jou eie onvermoё nie.

Blanke sukses dien as konstante herinnering van presies dit wat falende swartmense andersins onbewus van sou wees. Hierdie sigbare herinnering veroorsaak ‘n psigiese konflik, twee kontrasterende denke. ‘n Wys van jou swakheid teenoor die gemak van ontkenning daarvan veroorsaak ‘n frustrasie. Die onderbewussyn sal hierdie frustrasie in ‘n oorlewingspoging moet regverdig. Die oorlewingspoging manifesteer dan in ‘n oortuiging, ‘n ideologie, ‘n retoriek wat geen waarheid of bewyse, geen substansie hoef te hȇ nie.

Dit wat die gedagtewȇreld glo is wat vir hom gemaklik is, nie wat die meeste bewyse in sy fondasie het nie. Dis hoekom die massas totaal ongegronde uitsprake met albei hande aangryp. “Wittes het die grond gesteel.” “Wittes kaap en beheer (steel) die ekonomie.” “Wittes word gebore met ‘n wit bevoorregting.” Die stories is akademies ongegrond en onwaar, maar tog word dit gretig aangegryp. Dit is hoe die psige werk. Die onderbewussyn het nodig om te glo dat daar ‘n ander rede is vir sy eie onvermoё en tekortkominge.

Die haat teenoor blankes is die vrug van hierdie geloofskwessie. Dit hoef nie vir die Westerling sin te maak nie, dit hoef vir niemand sin te maak nie. Ons sukses as blankes is tot ‘n groot mate die direkte oorsaak van haat teenoor ons.