Wat gebeur as die krag landswyd afgaan. Praktiese Wenke – Deel 6

Onmiddelike Optrede met Nasionale Kragineenstorting Verskillende areas in Suid Afrika, of dit op die platteland is, klein dorpies of in groter stede, vereis verskillende optrede en oudergewoonte herinner ons u dat die keuse altyd is of om dadelik uit te beweeg na veilige plekke, of om vir ‘n tyd lank te bly. Nie net die [...]

Deur |2019-03-18T10:08:54+02:0018 Maart, 2019|Kategorieë: Eskom, Voorbereiding, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 4

Kommunikasie Talle kommunikasie diensverskaffers het rugsteun stelsels, selfoontorings het batterye en sonpanele om te verseker dat kommunikasie vanaf enkele ure tot etlike dae steeds werkend sal bly. Die probleem is nie kragvoorsiening aan hierdie stelsels nie, die skielike ineenstorting van kragvoorsiening op nasionale vlak sal veroorsaak dat mense die kommunikasiestelsel sal oorlaai. Aangesien dit ‘n [...]

Deur |2019-03-08T19:53:03+02:0008 Maart, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 3

Die misdaad faktor Daar is hoofsaaklik twee elemente wat dien as motivering vir enige persoon om te neig na kriminele optrede. Die een is geleentheid en die ander is risiko. Wanneer mense, veral arm gemeenskappe hierdie twee geleenthede gebied word, sal uiters min dit nie benut nie. Wanneer mense op grootskaal besluit om ‘n stad [...]

Deur |2019-02-25T09:47:00+02:0024 Februarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 2

Paaie – Dit is belangrik om te onderskei tussen vier verskillende situasies. Eerstens sal die toestand in groot stede baie anders wees as in klein plattelandse dorpies. Anders as daar, sal die verkeer in stede baie vinnig tot stilstand kom, selfs sonder enige blokkasie van paaie of tekens van geweld. Waar die verkeer in groot [...]

Deur |2019-02-20T13:22:20+02:0020 Februarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 1

Vandat dit vir die wyer blanke gemeenskap begin rigbaar raak het dat Eskom op die randjie van ineenstorting staan, het almal begin gesels, spekuleer en selfs raad gee oor hoe dit sal wees wanneer die krag in SA landswyd afgaan. Ons het gevind dat daar nou op byna elke Facebook blad ‘n “spesialis” is wat [...]

Deur |2019-02-18T19:03:16+02:0018 Februarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|Sleutelwoorde: , |

Kaapstad In Voorbereiding

Die nuusberig wat hieronder verskyn behoort as ‘n hernude waarskuwing te dien om voldoende voorbereiding af te handel. Wat egter skokkend is, is die kort tydjie van duisternis wat hulle verwag indien die nasionale kragvoorsieningsnetwerk in duie sou stort. Ons het hierdie week weer ‘n beplanningsessie met senior Eskom ingenieurs gehad waarin die moontlikheid asook [...]

Deur |2016-11-09T21:22:17+02:0030 Mei, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Eskom, Politiek, Voorbereiding|Sleutelwoorde: , , |

Gee Gratis Krag, Of …

Die regering sit in ‘n verknorsing. Aan die een kant het hulle die verpligting om stabiliteit te behou, aan die ander kant het hulle ‘n morele verpligting op hul skouers geneem om aan ‘n massa lojale ondersteuners dienste te verskaf volgens die lys van beloftes wat vir stemme belowe is. Ons sien dat Eskom tot [...]

Deur |2016-11-09T21:22:27+02:0013 Mei, 2015|Kategorieë: ANC, Belangrike Ontleding, Eskom|Sleutelwoorde: |

Die krag gaan af – wat doen jy?

“Power utility Eskom is 21 days from going broke, the minister of public enterprises has confirmed.” Die onderstaande artikel wat in die Mail&Guardian verskyn het gee ‘n goeie opsomming van hoe diep die probleem is wat ons tans met kragvoorsiening ervaar. Wanneer krag op grootskaal en veral in groter stede afgaan [...]

Deur |2017-01-30T22:34:09+02:0010 Januarie, 2015|Kategorieë: Voorbereiding|Sleutelwoorde: , |

When The Lights Go Out

From its inception SA Prepper has warned of the possibility of the grid collapsing in South Africa and few people realize what catastrophic consequences this could have for the country as a whole and on our lives. If you have not begun preparing for this whilst you still have time you may one morning wake [...]

Deur |2016-11-09T21:23:38+02:0012 Desember, 2014|Kategorieë: Eskom|Sleutelwoorde: |