Beplande Rewolusie – Deel 3

Voorheen het ons gekyk na ander moontlike oorsake van ‘n rewolusie en hoekom dit voorkom asof hierdie rewolusionêre toestande beplan word. In Deel 1 het ons Eskom bespreek, en in Deel 2 die opsetlike invloei van emmigrante na Suid Afrika. In Deel 3 gaan ons kyk na hoe emosie tot op breekpunt gerek word deur simbole [...]