Beplande Rewolusie – Deel 2

In die vorige berig het ons die moontlikheid bespreek dat die bestuurswyse waarop Eskom na rewolusionêre toestande gedryf is moontlik intensioneel kon wees. Kom ons kyk na nog leidrade wat kan dui op beplande rewolusie. Ongeveer 8 jaar gelede het die Instituut vir Sekerheidstudies bekend gemaak dat die grootste bedreiging vir stabiliteit in Suid Afrika …

Beplande Rewolusie – Deel 1

Baie jare gelede, nog in die tyd van die “verskriklike apartheidsregering” is daar projekte geloods waarin bepaal moes word waar Suid Afrika se swakpunte lê. Die eerste risiko wat geïdentifiseer is vir staatsveiligheid, en hoe Suid Afrika moontlik “aangeval” kan word, was deur ons elektrisiteitsnetwerk te saboteer. In 1994 het die Eskom baas vir Nelson …

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan. Praktiese Wenke – Deel 6

Onmiddelike Optrede met Nasionale Kragineenstorting Verskillende areas in Suid Afrika, of dit op die platteland is, klein dorpies of in groter stede, vereis verskillende optrede en oudergewoonte herinner ons u dat die keuse altyd is of om dadelik uit te beweeg na veilige plekke, of om vir ‘n tyd lank te bly. Nie net die …

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan. Praktiese Wenke – Deel 5

Die volgende praktiese wenke geld vir ‘n nasionale  kragineenstorting. Hou in gedagte dat hierdie ook van toepassing is indien u in kleiner dorpies in die platteland woon. Die artikel is dus nie bedoel om u te oortuig om nie ‘n groot dorp of stad te verlaat nie. Sommige sulke kleiner dorpies is dalk reeds in …

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 4

Kommunikasie Talle kommunikasie diensverskaffers het rugsteun stelsels, selfoontorings het batterye en sonpanele om te verseker dat kommunikasie vanaf enkele ure tot etlike dae steeds werkend sal bly. Die probleem is nie kragvoorsiening aan hierdie stelsels nie, die skielike ineenstorting van kragvoorsiening op nasionale vlak sal veroorsaak dat mense die kommunikasiestelsel sal oorlaai. Aangesien dit ‘n …

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 3

Die misdaad faktor Daar is hoofsaaklik twee elemente wat dien as motivering vir enige persoon om te neig na kriminele optrede. Die een is geleentheid en die ander is risiko. Wanneer mense, veral arm gemeenskappe hierdie twee geleenthede gebied word, sal uiters min dit nie benut nie. Wanneer mense op grootskaal besluit om ‘n stad …

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 2

Paaie – Dit is belangrik om te onderskei tussen vier verskillende situasies. Eerstens sal die toestand in groot stede baie anders wees as in klein plattelandse dorpies. Anders as daar, sal die verkeer in stede baie vinnig tot stilstand kom, selfs sonder enige blokkasie van paaie of tekens van geweld. Waar die verkeer in groot …

Wat gebeur as die krag landswyd afgaan – Deel 1

Vandat dit vir die wyer blanke gemeenskap begin rigbaar raak het dat Eskom op die randjie van ineenstorting staan, het almal begin gesels, spekuleer en selfs raad gee oor hoe dit sal wees wanneer die krag in SA landswyd afgaan. Ons het gevind dat daar nou op byna elke Facebook blad ‘n “spesialis” is wat …

Nog Geldprobleme

Eskom  is weer diep in die knyp. In Junie het Eskom ‘n aansoek vir ‘n 25% verhoging by Nersa gedoen. Nersa is die Nasionale energiereguleerder wat enige tarief verhogings deur Eskom moet goedkeur – Nersa het die aansoek afgekeer. Nou het Eskom weer hulle 2013 tot 2014 jaar afgesluit en daar is bevind dat daar …

Die Erns Van Kabel Diefstal

SOS Protect Sure Bestuurder, Martin Barber sê vandag in ‘n Nuus24 artikel dat beurtkrag nie misdaad verhoog nie, aangesien misdadigers eerder op kabel diefstal fokus tydens beurkrag sessies. Hierdie uitlating is selfs nog gevaarliker as wat meeste besef. In kort tye van beurtkrag maak misdadigers gebruik van die af krag om vinnig kabels te steel. Die …