Beplande Rewolusie Deel 5 – Polarisasie

Ons weet dat die grootste blaam wat blankes kry, is die feit dat hulle nog in baie ekonomiese sektore van die ekonomie voordeel trek en suksesvol is. Ja, baie blankes sit in plakkerskampe, maar tot ’n groot mate sit blankes nog met die grootste ekonomiese aandeel. Die oorsaak hiervan is [...]

Deur |2019-06-18T16:43:32+02:0020 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie, Politiek|Sleutelwoorde: , |

Beplande Rewolusie Deel 4 – Opvolg

In die vorige artikel, Beplande Rewolusie – Deel 4, het ons gekyk na die toestande wat betrekking het op xenofobiese aanvalle wat tans regoor die land voortwoed. Ons het daarin geïdentifiseer dat in sulke tye, en weens die voorkoms van spesifieke ander toestande, die regering baie traag is om op te tree. Ander toestande Verskeie ander toestande [...]

Deur |2016-11-09T21:22:37+02:0020 April, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

Dele Van Die Land Brand

Willem Viljoen Provinsiale Leier Weskaap Westelik Hierdie berig is vir my aangestuur. Ek plaas dit vir die gemaksugtige mense in “veiliger” dele van die land.  Ons kinders het ook einde Januarie onder klippe deurgeloop. Was dit nie vir die veiligheidsfilm op die ruite nie, sou die een klip ‘n seun in [...]

Deur |2016-11-09T21:23:07+02:0007 Februarie, 2015|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Media|Sleutelwoorde: , |