Beplande Rewolusie Deel 6 – Breinspoeling

In ‘n onlangse artikel deur ‘n liberale rubriekskrywer lees ons van kommerwekkende vlakke van politiese spanning, armoede en gewelddadige karakter onder swart massas. Die artikel identifiseer ‘n duidelike risiko, meld tekens van onstabiliteit, en noem duidelik hoe hierdie gees van geweld en blanke haat ‘n gevaar vir die meer vredeliewende blanke bevolking inhou. Die begin [...]

Deur |2019-06-25T15:09:40+02:0025 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie, Media|Sleutelwoorde: , |

Onkundige Korrektheid

Suidlanders het die gewoonte om ons eie berigte te skryf, die ergste vorm van ‘plagiaat’ (grappie) is dalk om ‘n lang aanhaling te plaas. Die volgende brief vanuit “The Mercury” verdien egter om daardie tradisie te verbreek. Hier is ‘n voorbeeld van die perfekste vorm van polities korrekte liberale skrywes deur ‘n liberale skryfster wat van pure [...]

Deur |2016-11-09T21:22:08+02:0009 Junie, 2015|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding|Sleutelwoorde: |

Medepligtigheid Deur Ontkenning – Deel 2

Dit is nie slegs die staat wat medepligtig is aan die ontkenning oor die stand van sake nie. Hul blatante ignorering van die feite kan slegs deur die land se wit liberales geewenaar word. Wyl die regering die krisisse afmaak, meen die linkses: “watse krisis?” Aangaande die huidige petisie vir blankes om te mag terugkeer [...]

Deur |2016-11-09T21:22:17+02:0029 Mei, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Media|Sleutelwoorde: , |

Links of Regs?

Hier volg een van ons artikels van ‘n paar jaar gelede, ons plaas dit weer omdat dit goeie stof tot nadenke is. Baie mense het weens ‘n beperkte belangstelling ook ‘n beperkte begrip oor die verreikende omvang van die politiese terme “links” en “regs”. Meeste mense assosieer verkeerdelik links eenvoudig met groter bereidheid om met [...]

Deur |2016-11-09T21:22:28+02:0028 April, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Politiek|Sleutelwoorde: , , |