Beplande Rewolusie Deel 6 – Breinspoeling

In ‘n onlangse artikel deur ‘n liberale rubriekskrywer lees ons van kommerwekkende vlakke van politiese spanning, armoede en gewelddadige karakter onder swart massas. Die artikel identifiseer ‘n duidelike risiko, meld tekens van onstabiliteit, en noem duidelik hoe hierdie gees van geweld en blanke haat ‘n gevaar vir die meer vredeliewende blanke bevolking inhou. Die begin [...]

Deur |2019-06-25T15:09:40+02:0025 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie, Media|Sleutelwoorde: , |

Dit Is Erger As Wat Hulle Sê

Die politici in Suid Afrika maak deesdae redelik gereeld melding van die negatiewe sake. Hulle moet, daar is te veel en kan nie geïgnoreer word nie. Hulle kan nie net niks sê nie. Soos die waterkrisis, emmigrasiekrisis en elektrisiteitskrisis. Hulle moet melding daarvan maak sodat hulle blaam kan plaas. Maar weet dit, wanneer die politici [...]

Deur |2016-11-09T21:22:17+02:0027 Mei, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Media|Sleutelwoorde: |

Algemene media begin waarheid publiseer

Louis de la Gey: Hoof van die Kantoor van die HK Koördineerder Ons sien deesdae al meer hoe die algemeen liberale media waarsku teen ‘n komende rewolusie. Die term “Arabiese Lente” wat hieronder in die Landbouweekblad gebruik word, verwys na die reeks rewolusies wat vanaf Desember 2010 regoor talle Midde [...]

Deur |2016-11-09T21:23:48+02:0021 November, 2014|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Die Reus, Media|Sleutelwoorde: , |