Beplande Rewolusie Deel 7 – Polisiëringsvermoë

Dan Plato van die Wes-Kaapse Gemeenskapsveiligheid het in die verlede ‘n inligtingsessie met polisiebestuur aangevra insake die funksionering van polisiestasies gedurende beurtkrag. Dit kom na ‘n aantal polisiestasies gerapporteer het dat hulle fone buite werking is wanneer die krag afgaan terwyl ander stasies sonder brandstof vir hul kragopwekkers is tydens beurtkrag. Daar is ook verskeie [...]

Deur |2019-07-01T07:10:31+02:0001 Julie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

My Eie Opinie

Ek onthou die jare toe ‘n keuringsvereiste by die SA Polisiediens nog ‘n onberispelike krediet rekord was, ‘n tyd waarin ons politieke leiers nie ‘n korrupsie skandaal sou oorleef nie, ‘n tyd waarin jou naam jou eer was, jou ja jou ja was en jou nee jou nee. Ja daar was verleiers, ja hulle het [...]

Deur |2015-07-30T16:54:34+02:0004 Desember, 2014|Kategorieë: Belangrike Ontleding|Sleutelwoorde: |