Beplande Rewolusie – Deel 3

Voorheen het ons gekyk na ander moontlike oorsake van ‘n rewolusie en hoekom dit voorkom asof hierdie rewolusionêre toestande beplan word. In Deel 1 het ons Eskom bespreek, en in Deel 2 die opsetlike invloei van emmigrante na Suid Afrika. In Deel 3 gaan ons kyk na hoe emosie tot op breekpunt gerek word deur simbole [...]

Deur |2019-06-09T16:01:26+02:0010 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

Beplande Rewolusie – Deel 2

In die vorige berig het ons die moontlikheid bespreek dat die bestuurswyse waarop Eskom na rewolusionêre toestande gedryf is moontlik intensioneel kon wees. Kom ons kyk na nog leidrade wat kan dui op beplande rewolusie. Ongeveer 8 jaar gelede het die Instituut vir Sekerheidstudies bekend gemaak dat die grootste bedreiging vir stabiliteit in Suid Afrika [...]

Deur |2019-06-09T15:50:34+02:0008 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , , |

Rewolusie Aanstekers Deel 1 – Martelaars

Suid Afrika het lankal  reeds die toestande wat nodig is om ‘n rewolusie te veroorsaak. Verval van noodsaaklike infrastruktuur soos elektrisiteit, watervoorsiening en brandstof reserwes. Uiters hoё vlakke van werkloosheid Gevaarlike vlakke van rasse- en etniese polarisasie en spanning Onbevoegdheid en korrupsie in die regering Verval van dienslewering en daaropvolgende landswye protesaksie Ekonomiese stagnasie [...]

Deur |2016-11-09T21:18:56+02:0026 Oktober, 2016|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , , , , |

Komende Rewolusie Word Erken

Julius Malema het gister die Suid Afrikaanse-Duitse Kamer van Koophandel en Nywerheid in Johannesburg toegespreek oor die situasie van armoede, ongelykheid en werkloosheid in Suid Afrika. Malema het oor die laaste jare die grootste aantal rewolusionêres getrek na die Ekonomiese Vryheidsvegters. Hy het self erken dat hy hierdie enorme steun deur rassistiese en militante rewolusionêre [...]

Deur |2016-11-09T21:21:03+02:0021 November, 2015|Kategorieë: Ander, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders|Sleutelwoorde: , |

Beplande Rewolusie Deel 7 – Polisiëringsvermoë

Dan Plato van die Wes-Kaapse Gemeenskapsveiligheid het sopas ‘n inligtingsessie met polisiebestuur aangevra insake die funksionering van polisiestasies gedurende beurtkrag. Dit kom na ‘n aantal polisiestasies gerapporteer het dat hulle fone buite werking is wanneer die krag afgaan terwyl ander stasies sonder brandstof vir hul kragopwekkers is tydens beurtkrag. Daar is ook verskeie klagtes ontvang [...]

Deur |2016-11-09T21:22:27+02:0012 Mei, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

Dele Van Die Land Brand

Willem Viljoen Provinsiale Leier Weskaap Westelik Hierdie berig is vir my aangestuur. Ek plaas dit vir die gemaksugtige mense in “veiliger” dele van die land.  Ons kinders het ook einde Januarie onder klippe deurgeloop. Was dit nie vir die veiligheidsfilm op die ruite nie, sou die een klip ‘n seun in [...]

Deur |2016-11-09T21:23:07+02:0007 Februarie, 2015|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Media|Sleutelwoorde: , |