Nuwe Lede

Hiermee net weer ‘n bekendstellingsbrief vir die talle nuwe lede wat daagliks by ons inskakel. Die Suidlanders het jare gelede geïdentifiseer dat daar weens verval van dienste en infrastruktuur ‘n totale ineenstorting sal plaasvind. Omdat SA ‘n industriele ekonomie is, is miljoene mense afhanklik van hierdie dienste. As krag, riool, voedsel produksie, water, polisiëring en enige [...]

Deur | 2016-11-09T21:22:16+00:00 04 Junie, 2015|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Voorbereiding|Sleutelwoorde: , |