Pasop Vir Militêre Aktiwiteite

Suidlanders was nog altyd baie versigtig vir aktiwiteite wat militêr voorkom. Die Suidlander Noodplan is 100% reaksionêr. Dit beteken dat ons onsself inrig om te reageer op ‘n sekere situasie of toestand en onsself deur middel van daardie reaksie in ‘n veiliger plek te stel. Ons beplan dus nooit om voortydig of offensief op te tree …