Beplande Rewolusie – Deel 4

Xenofobiese aanvalle op buitelandse burgers versprei teen 'n tempo deur die land. In verskeie gebiede soos tans in Durban en onlangs in Johannesburg is daar gevalle van xenofobiese geweld. Selfs gevalle waar buitelanders saamstaan om teen polisie slaags te raak. Buitelandse vragmotorbestuurders word geteiken deur plaaslike bestuurders wat kwaad is oor hulle werk deur [...]

Deur |2019-06-18T15:45:17+02:0019 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: |

Beplande Rewolusie – Deel 2

In die vorige berig het ons die moontlikheid bespreek dat die bestuurswyse waarop Eskom na rewolusionêre toestande gedryf is moontlik intensioneel kon wees. Kom ons kyk na nog leidrade wat kan dui op beplande rewolusie. Ongeveer 8 jaar gelede het die Instituut vir Sekerheidstudies bekend gemaak dat die grootste bedreiging vir stabiliteit in Suid Afrika [...]

Deur |2019-06-09T15:50:34+02:0008 Junie, 2019|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , , |

Xenofobie

Louis de la Gey: Hoof van die Kantoor van die HK Koördineerder Ten spyte van groot kommer wat in regeringskringe heers oor SA se ekonomie, het almal vandag Vryheidsdag gevier. Die radiostasies kon nie ophou om die groot suksesse van die reënboognasie te besing nie. Dit terwyl die ANC vandag [...]

Deur |2016-11-09T21:22:28+02:0027 April, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding|Sleutelwoorde: |

Beplande Rewolusie Deel 4 – Opvolg

In die vorige artikel, Beplande Rewolusie – Deel 4, het ons gekyk na die toestande wat betrekking het op xenofobiese aanvalle wat tans regoor die land voortwoed. Ons het daarin geïdentifiseer dat in sulke tye, en weens die voorkoms van spesifieke ander toestande, die regering baie traag is om op te tree. Ander toestande Verskeie ander toestande [...]

Deur |2016-11-09T21:22:37+02:0020 April, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie|Sleutelwoorde: , |

Xenofobie of misdaad, hoekom die ontkenning?

In die laaste week het ons in die nuus gesien hoe xenofobiese aanvalle in Soweto en omliggende gebiede die oorhand oor polisie vermoë gekry het. Meer as ‘n 120 besighede van buitelanders is hierdie week geplunder. Verdere opspraakwekkende nuus was hoe verskeie breëstroom media kanale verslae van polisie deelname in hierdie plundering veldtogte gemeld het [...]

Deur |2016-11-09T21:23:16+02:0026 Januarie, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding|Sleutelwoorde: |

Xenofobia – Net ‘n gedagte

Die afgelope week se wydverspreide en intense xenofobiese aanvalle op besigheidseienaars in Soweto laat ‘n paar gedagtes ontstaan. Die woord xenofobia kom van twee Griekse woorde, Xenos wat “vreemd of uitheems” beteken en die woord phobos wat “vrees” beteken. Die idee hier is dat hierdie buitelandse besigheidseienaars verjaag is, aangeval is, en hulle winkels geplunder [...]

Deur |2016-11-09T21:23:16+02:0024 Januarie, 2015|Kategorieë: Belangrike Ontleding|Sleutelwoorde: |