Saterdagaand het ons VSA toerspan ‘n onderhoud gevoer met een van VSA se bekendste alternatiewe radiostasies. Die eienaar van die program, James Edwards, het na die tyd gesê “Dit is een van die mees onvergeetlike programme wat ons in ons bestaan gedoen het”. Ons Suidlander-Boer verhaal is inderdaad onvergeetlik.

Die VSA span het môre ‘n onderhoud met “The right voice” van Washington DC wat ongeveer 20000 luisteraars het!