Datum: 11 en 12 Mei 2018

Plek: 8 Km buite Middelburg

Koste: R250 p/p – sluit staanplek, opleiding en ammunisie in.

Program:

Vrydag 11 Mei

19:00 – 19:30 – Kamp opslaan.

19:30 – 19:45 – Opening en Gebed

20:00 – 23:00 – Wapenveiligheid en teorie

Saterdag 12 Mei

06:00 – 07:00 – Ontbyt

07:30 – 12:00 – Praktiese opleiding

12:00 – Braai , gesels en verdaag

Reëlings:

Dissipline sal aan die orde van die dag wees.

Ons gaan boskamp (maar daar sal geriewe wees vir die dames)

Mans gaan saans in skofte wagstaan

Vrouens gaan om die beurt na die kinders kyk sodat elke vrou die kans kan kry om rustig aan die oefening deel te neem

Bring voorafbereide kospakkies vir Vrydag aandete.

Saterdag ontbyt – kitspap of jy welkom om iets op `n gasbraaier voor te berei .

Saterdag middagete – Bring iets om te braai.

 

Hou in gedagte:

Die nagte in dié area word baie koud / Jy gaan Saterdag baie in die son wees / Daar is muskiete in die area.

 

Welkom:

Jou eie wettige gelisensieërde vuurwapen met die wettige hoeveelheid ammunisie soos deur jou lisensie goedgekeur.

Indien jy jou eie wapen bring is jy welkom om die baan te gebruik na Saterdag se braai.

Onwelkom:

Geen kamoefleerdrag of weermag ‘browns’ nie – dit is nie`n militȇre opleidingskamp nie (nie eers Mr.Price se pienk en geel ‘camo’ klere nie)

Geen onwettige of ongelisensieërde vuurwapens nie.

Geen onwettighede nie – indien `n persoon by die kamp opdaag met enigiets onwettigs , sal Suidlanders hulself daarvan distansieer  en sal die persoon die oefening moet verlaat.

Almal wat belangstel om die oefening by te woon kan my Whatsapp op 0823015275 of epos na: [email protected]

 

Groete, JJ Botes