Om weerbaarheidsopleiding wettig te doen is maklik. Raadpleeg gerus hierdie opsommingslyste van optrede wat vermy moet word en maak gebruik van die riglyne om doeltreffende maar wettig weerbaarheidsopleiding aan te bied.

GEEN OPLEIDING OF GESPREKKE OOR DIE VOLGENDE NIE:

  • Geen onwettige vuurwapens of ammunisie nie.
  • Geen artillerie (mortiere ens.)
  • Geen plofstof.
  • Geen sabotasie.
  • Geen vorderingsoefeninge nie.
  • Geen onwettige gifstowwe, ens. nie.
  • Geen subversie of ondergrawings nie
  • Geen ‘sniper’ (skerpskut) – meer as net ver skiet
  • Geen dodelike anti-personeel strikke
  • Geen vol outomatiese vuurwapens (onwettig)
  • Geen aktiwiteite wat nie ‘n defensiewe nut het nie.

DOEN GERUS (Dit is nie noodwendig tot hierdie beperk nie.)

  • Konvooi beveiliging en algemene konvooi sekuriteit.
  • Wettige vuurwapens lank en kort. Maak net seker dit word streng en veilig hanteer.
  • Beveiligingsgroepe samewerking: formasies, beweging ens.
  • Dorp-, kamp- of plaasbeveiliging.
  • Wagstelsels.
  • Veilige wapenhantering – lank en kort.
  • Huisbeveiliging.
  • Langafstand skiet.
  • Toerusting voorbereiding
  • Vasbyt oefeninge.
  • Plattelandse- en dorpsbewegings.
  • Selfverdediging (enige wettige wapen)
  • Groeps-koördinering (Goeie manier om dit te oefen is om ‘n plaasaanval te simuleer en dan die ‘aanvallers’ (eie fikse lede), te probeer vang.
  • Ens.

Lede wat weerbare opleiding wil gee, moet asseblief die program van opleiding deurstuur aan Louis De La Gey 082 447 0717