CMOP (Critical Management Operational Plan) opleiding

Goeie middag almal, Vir die wat al bespreek het m.b.t. die CMOP lesing, dankie baie. Julle het tot Vrydag oggend om my te laat weet,  aangesien sitplekke gereël moet word. Mornè het uiters baie voorbereiding gedoen en ek sien uit na sy lesing, hy weet waarvan hy praat en ek sal beslis iets kan leer. …