Datum: 2 Junie 2018

Tyd:   10:30

Plek: 12 Oleander Straat, Kanonkop, Middelburg

Al die dames is welkom om lekker te kom saamkuier en kennis te deel met ander Suidlander dames.

Bring asseblief ‘n bordjie eetgoed  en iets te drinke saam.

Ons wil so saam enige vrae beantwoord wat daar is en idees uitruil vir voorbereiding van:

1.  Kos

2.  Medies

3.  Persoonlike voorbereiding

Kom ons leer mekaar ken en onttrek nie eendag as vreemdelinge nie.

Kontak Elodie by 082 681 9460 indien u gaan bywoon.