waterOns het voorheen telkens gewaarsku dat water in die toekoms ‘n enorme probleem vir vlugtelinge gaan wees. Die kanse dat natuurlike hulpbronne soos riviere (spesifiek die wat tans nog skoon is) ondrinkbaar gaan wees, en dat dit selfs onbruikbaar sal wees vir wasdoeleindes.

Die beskikbaarheid van drinkwater in die toekoms, in die maande en selfs jare na anargie uitgebreek het, gaan sonder twyfel ‘n drastiese impak op u lewe hê. Ondergrondse water kan ook deur grootskaalse besmetting besoedel word en is baie moeilik om in die hande te kry as daar nie krag of brandstof beskikbaar is nie.

Ons het navorsing gaan doen oor hoe om hierdie probleem aan te spreek. Daar is gesprek gevoer met ‘n maatskappy wat watersuiweringschemikalieё vervaardig. Hierdie maatskappy kom hoog aangeskryf en geniet goedkeuring van verskeie sertifiseringsinstansies.

Die produk word internasionaal gebruik in onder andere humanitêre krisisse. Die produk is baie gekonsentreerd en kom in ‘n vloeistof vorm in verskeie grootte houers. 3 Druppels hiervan behandel 1 liter water. Die produk staan bekend as Aqua Salveo.

Hierdie watersuiweringschemikalieё het ‘n 5 jaar rakleeftyd, en behandelde water kan vir langer as 6 jaar na behandeling gestoor word. Dit is ‘n absolute noodsaaklikheid om ‘n klein houertjie in u rugsak te hê en nog meer in u normale voorraad.

Die produk is beskikbaar in:

10ml teen R42 – suiwer 100 liter water

100ml teen R210 – suiwer 1 000 liter

1 liter teen R690 – suiwer 10 000 liter

Ander groottes is ook beskikbaar.

Die 10ml botteltjies is ideal vir u rugsak en verkoop tans by Cape Union Mart teen R100 elk. Ons hou die pryse laag omdat ons dit na u sal stuur d.m.v persoonlike kontak met u leierskap in u area en ons hanteer slegs bestellings van R200 en meer.

Versprei asb hierdie aanbod op alle sosiale media kanale.

Vir bestellings, epos [email protected] en ons sal reёlings vir aankope vir u stuur.

Moenie u kans op oorlewing beperk nie, hierdie kan moontlik belangriker as enige ander voorbereiding wees.