Wat het verander?

Wat het vir ons volk in die Nuwe-SA t.o.v. die artikel hieronder verander, behalwe dat hier reeds vanaf 1994 na raming meer as 4500 boere en tienduisende blankes in stede wreed vermoor is nie?! Weet u wat het verander, niks, die aanslag het net geintensiveer! Het terrorisme nie nou tot by ons voordeur, nee (!) ons binnekamer gekom nie…?

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kerkstraatbom ontplof vandag 30 jaar gelede

Vandag is dit presies 30 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Altesame 19 mense is dood, onder wie 12 burgerlikes en 7 Weermaglede en 219 mense is erg beseer of vermink, onder wie 217 burgerlikes en 2 Weermaglede.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

NUM seeks wage hikes of up to 60%

The National Union of Mineworkers said on Sunday it would seek pay hikes of up to 60% from the country’s gold and coal producers in upcoming wage talks which are expected to be among the toughest ever. NUM said it was seeking an entry-level minimum monthly wage of R7 000 for surface workers and R8 000 for those underground in a submission to the Chamber of Mines. Elize Strydom,  the industrial relations advisor at the Chamber of Mines, said the minimum wage for surface workers was currently R4 700 and for underground miners it was R5 000, so the demands for the latter were 60%. NUM also said it wanted 15% hikes for “all other wage categories”, which would refer to more experienced and skilled workers.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Instroming uit Afrika duur voort

Derduisende Angolese burgers wat tans in Kaapstad is, se verblyfreg as sogenaamde vlugtelinge, verval eersdaags. Dié vlugtelinge se status verval binnekort en nou word die eerste geluide gemaak dat hulle nie wil terugkeer na hulle land nie. Organisasies wat met Angolese vlugtelinge werk, krap kop nadat die kabinet besluit het die vlugteling status verval op 31 Augustus. Intussen is daar spanning waarneembaar onder inwoners in die Wes-Kaap wat meen die Angolese is indringers wat hulle van werk beroof.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Psalm 119

Vers 75: “Ek weet, Here, dat U oordele regverdig is en dat U my uit getrouheid verdruk het.”
Vers 76: “Laat tog u goedertierenheid wees om my te troos volgens u belofte aan u kneg.”
Vers 77: “Laat u barmhartighede oor my kom, dat ek kan lewe; want u wet is my verlustiging.”
Vers 78: “Laat die vermeteles beskaamd staan, omdat hulle sonder oorsaak my onregverdig behandel het; maar ek oordink u bevele.”
Vers 79: “Laat die wat U vrees, na my terugkeer en die wat U getuienisse ken.”
Vers 80: “Laat my hart opreg wees in U insettinge, sodat ek nie beskaamd hoef te staan nie.”

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Rand daal tot laagste vlak in vier jaar

Die rand het Donderdag tot sy laagste vlak in vier jaar gedaal. Die geldeenheid het in `n stadium teen R9,3845 per dollar verhandel. Daar is aanduidings dat verhandelaars meen wye skommeling gaan oor die volgende paar maande voorkom. Die goudprys en dié van ander hulpbronne het ook verswak, wat niks goeds inhou vir die tekort op die lopende rekening nie. Moody’s het reeds aangedui dat Suid-Afrika se soewereine kredietgradering weer verlaag kan word. Wêreldmarkte hou ons dop en bly baie sensitief met betrekking tot verdere steun van Suid-Afrika, sê Brigid Taylor van Nedbank.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

SA is reeds in `n sosiale onrus gewikkel

Verlede jaar is daar aan die einde van Mei berig dat daar 273 protesoptogte was in dié vyf maande vanaf Januarie tot Mei! Kyk waar trek net Gauteng in NET die afgelope vyf weke! “Protests in Gauteng are diverting police resources away from fighting crime, provincial police commissioner Lieutenant-General Mzwandile Petros said on Monday. The past five weeks had seen 650 protests in the province – 40 of which had been violent. This effectively meant there was a violent protest every day for 40 days. In his news briefing he also spoke about the death of a one-year-old baby in Mooiplaas, south of Pretoria, on Sunday, who was killed and its mother injured after being hit by a allegedly ricocheted bullet, fired by police.”

Posted in Uncategorized | Leave a comment