Departement Noodweer
Aansluitingsvereistes:

❖ Vorige Militêre Ondervinding (Infanterie , Medies , ens.)
❖ Sekuriteits Ondervinding (NSP, Grade A – E) en ander
❖ Medies Geskik
❖ Eie Toerusting (rugsakke, gelisensieerde vuurwapens en ammunisie, geen onwettige sal toegelaat word nie)

Stuur asb volledige CV aan ([email protected]) wat alle vorige ondervinding t.o.v. die volgende insluit:

❖ Militêre/ SAP Ondervinding
❖ Rang, indien van toepassing
❖ Enige Sekuriteits Ondervinding (Plaaslik, asook Buitelands)
❖ Plaasbeskerming
❖ Teen-Stroping (Anti-Poaching)
❖ Oorlewingskursus en Ondervinding
❖ BBP Beskerming

Indien daar lede is wat nie aan die bogenoemde kwalifikasies voldoen nie, is u nogsteeds baie welkom om aan te sluit. U sal dan die nodige blootstelling ontvang om ons reddings/beskermingstake te kan uitvoer (binne die raamwerk van die Geneefse Konfensie, verwysende na 8 Julie 1976, protokolle 59/60).