SLUIT AAN BY DIE SUIDLANDERS VIR SLEGS R89p/m:

  • Daaglikse boodskappe
  • Geverifieerde protes
  • Onttrekkingskoördinate
  • Noodplan Kollege
  • Ondersteun Suidlanders

Hoe om aan te sluit.

Vul asb die onderstaande vorm in om aan te sluit. Ons sal u kort na die invul van hierdie mandaat kontak om die proses van aansluiting verder te neem deur u op ‘n groep te laai en instruksies te gee om by Noodplan.co.za in te teken. Asook aansluiting op die aanlyn Kollege. Vir aansluitings stuur asb ‘n whatsapp aan: 064 638 9280